57 Results for : wees

  • Thumbnail
    Katryn soek nie 'n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie. Nee, hy's 'n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met 'n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman. Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie.
    • Shop: buecher
    • Price: 2.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Hierdie boek sal jou toelaat om baie geld te verdien en ryk te word binne 'n paar maande of jare. Dit sal afhang van hoeveel tyd jy aan jou projekte bestee. Deur al die stappe in hierdie boek te volg, sal jy geld verdien, maar nie almal sal gelyk wees in terme van die winste wat jy kan kry nie. Sommige tegnieke sal jou tientalle dollars bespaar. Ander sal jou honderde spaar. Vir die harde werk kan jy selfs duisende dollars binne ure verdien. Dit sal egter nie oornag gebeur nie. As jy met my metodes ryk wil word, sal jy dag en nag moet werk totdat jy die nodige elemente in plek gesit het om geld te verdien. Om jou eerste dollar te verdien is maklik, maar om duisende dollars te verdien is meer ingewikkeld. Daarom het ek hierdie boek aan jou beskikbaar gestel sodat jy vinnig ryk kan word. NS: Ek sal elke maand die boek bywerk om jou van nog meer inhoud te voorsien. Kom dus gereeld terug om die nuutste weergawe van die boek te kry.
    • Shop: buecher
    • Price: 0.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie? Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar? Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ¿ vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek? Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.
    • Shop: buecher
    • Price: 8.95 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Wenn sich langsam Weihnachtsstimmung breit macht und das Jahr vor dem Ende steht, ist es Zeit für die BRAVO THE HITS 2021! Lassen wir das Jahr musikalisch Revue passieren: Als Dua Lipa ins neue Jahr „schwebte“ und langsam die „Peaches“ in Kalifornien wuchsen, fühlte man mit Zoe Wees‘ Powerballade „Control“ durch den Frühling. Während im Sommer der „Midnight Sky“ genossen wurde und man mit SUPER-HI & Neeka der Sonne folgte, brachen außerordentliche „Heat Waves“ bei teilweise 38 Grad in Deutschland Rekorde und der feierwütige „Friday“ wiederholte sich fortwährend bis in den Herbst. Die Zeit vergeht, jedoch ist The Weeknds Devise sich die Tränen aufzusparen, denn: es gibt mehr! Darunter finden sich die absoluten Award verdächtigen Hits von Nathan Evans, Ed Sheeran, Tiësto, Måneskin, und und und! Das Beste kommt bekanntlich zum Schluss und mit der BRAVO THE HITS 2021 hat man nicht nur das perfekte Geschenk für Musikliebhaber unter dem Christbaum, sondern auch das Top-Album mit allen Hits und dem Neusten aus den Charts! Jetzt schonmal eine BRAVO THE HITS 2021 sichern: ab dem 12. November 2021 als 2CD & als Download überall erhältlich!
    • Shop: buecher
    • Price: 17.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    'Een must read' - NYT & USA Today Bestsellerauteur TIJAN - We leken voor elkaar geschapen. Tot we elkaar ontmoetten.Misha'Waar je ook gaat, ik mis wat je achterlaat. Het lijkt wel alsof je al eeuwen weg bent.'In groep zeven kregen we een penvriend toegewezen. De lerares van de andere school dacht dat ik meisje was, omdat ik 'Misha' heet, en wees me toe aan een van haar leerlingen, Ryen. Mijn docent dacht dat Ryen een jongen was en vond het een goede match.Het duurde niet lang voordat we erachter kwamen dat er een foutje was gemaakt. En al heel snel waren we het oneens over van alles. Wat de lekkerste pizza was. Android vs. iPhone. Of Eminem echt de beste rapper aller tijden was…Zo begon het en de daaropvolgende zeven jaar, hadden we elkaar.We hadden drie regels: Geen social media. Geen telefoonnummers. Geen foto's. We hadden het goed, zo. Waarom zouden we dat dan verpesten? Tot ik online op een foto van een meisje stuitte. Ze heette Ryen, zat in de laatste klas van de middelbare school, hield van Gallo's pizza en was verslaafd aan haar iPhone. Toeval bestaat niet...Ik moest haar ontmoeten. Ik verwachtte alleen niet dat ik zou haten, wat ik aantrof.RyenHij heeft me al in geen drie maanden geschreven. Er is iets mis. Is hij overleden? Opgepakt? Misha kennende zijn beide een reële mogelijkheid. Zonder hem word ik langzaam gek. Ik moet weten dat er iemand is die naar me luistert. Het is mijn eigen schuld. Ik had toch zijn telefoonnummer moeten achterhalen, of een foto van hem.Hij kan wel voorgoed zijn verdwenen.Of hij blijkt, zonder dat ik het doorheb, ineens recht voor mijn neus te staan...
    • Shop: buecher
    • Price: 9.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Pee Wee Scouts: Pee Wees on Parade: ab 5.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 5.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Pee Wee Scouts: Pee Wees on Skis: ab 5.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 5.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Pee Wee Scouts: Pee Wees on First: ab 4.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 4.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Om joune te wees: ab 5.49 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 5.49 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees: ab 2.49 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 2.49 EUR excl. shipping


Similar searches: