42 Results for : suid

  • Thumbnail
    Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie? Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar? Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ¿ vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek? Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.
    • Shop: buecher
    • Price: 8.95 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Die swerfjare van Poppie Nongena het by verskyning in November 1978 die gemoed van die hele land beroer. Binne vier maande is dit drie keer herdruk. Dit is in 1979 met die Luyt-, die CNA- en die W.A. Hofmeyr-prys bekroon. In 1981 is dit deur die Royal Society of Literature in Londen aangewys as die beste streekroman wat in Engels verskyn het; Elsa Joubert word ook ‘n Fellow van die Society. Sedertdien is die roman vertaal in Frans, Spaans, Duits, Nederlands en Italiaans. In 1985 het ‘n Amerikaanse uitgawe verskyn. Hoë lof is van kritici ontvang. Audrey Blignault het die betekenis van die roman só saamgevat: "n Aangrypende, onvergeetlike boek wat die sluier tussen die witmens en die swartmens in Suid-Afrika afruk." André P. Brink het dit in Rapport as die boek van die jaar in die Afrikaanse prosa uitgesonder: "'n Visioen van menslike gevangeneskap... Ontstemmend en indrukwekkend... Verpligte literatuur vir elke mens wat oor hierdie land wil saampraat. "Oorsee het die gesaghebbende Sunday Times Literary Supplement ‘n entoesiastiese bespreking van die roman geplaas. En The Times se resensent skryf: "(The novel) unfolds with the inexorable force of a Greek tragedy." As voorhoogstuk was Poppie eweneens suksesvol. Dit is in sowel Afrikaans as Engels landwyd opgevoer. In New York is dit eers in ‘n eksperimentele teater aangebied; daarna het dit as Off Broadway-opvoering die Obi-toekenning verwerf vir die beste dramateks. Dit is gekies vir die Edinburgh-toneelfees, en later ook in Londen opgevoer, waar Thuli Dumakude as Poppie die gesogte Olivier-prys verower het. Vervolgens is dit opgevoer in Australië, Kanada en Chicago. Die skryfster self sê oor dié suksesverhaal: "Die lewe van die werklike Poppie het my diep geraak, en my beklem. Hier was ‘n vrou, magteloos vasgevang in ‘n onmenslike sisteem, wat veg vir die bestaan van haar gesin. Deur die boek wou ek aan haar ‘n stem gee." Please note: This audiobook ungekürzt. Language: English. Narrator: Theresa Sedras. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000023/bk_nbps_000023_sample.mp3. Digital audiobook in aax.
    • Shop: Audible
    • Price: 9.95 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Whether you are a Kali Linux beginner or a professional, this audiobook is for you. This audiobook provides a thorough explanation of what Linux is. The explanation in the audiobook starts with the emergence of Linux and how it was developed until the present day. The differences between Linux as it was then and Linux today are explained in detail. The audiobook progresses to how to use Kali Linux; the advanced aspects of Linux. Kali is loaded with advanced tools for penetration testing. Added to these tools are commands that help to make the penetration testing process very easy. Some of these commands include: pwd, whoami, cd, ls, help, locate, find, whereis, grep, cat, mkdir, cp, rm, rmdir, set, and echo. This audiobook explains each of the tools listed above and many others. It also examines some basic processes that can help a hacker excel at his or her skills. Using Kali Linux is not only different from using other operating systems but also more advanced than most operating systems like Windows and Mac OS. This audiobook examines the complexities of Kali Linux and provides shortcuts to some of the complexities. In this audiobook, you will learn how to install Kali on your system and how to run Kali through a virtual machine. The knowledge of the virtual machine is such that running Kali Linux on the system poses no threat to running other operating systems.In addition, advanced hacking knowledge, like how to use the host file to direct traffic on your LAN and how you can use the SUID bit to gain access to malicious information like passwords at the etc/shadows, are also provided. With this asudiobook, you will learn how to cover your tracks using the rsyslog utility and how to connect and listen to wireless networks. You would also learn how to build your hacking devices, like cameras, for spying and password crackers. All of the provided information and instructions in the book are simple, thorough, and flexible.  ungekürzt. Language: English. Narrator: Grahame Bywater. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/acx0/219462/bk_acx0_219462_sample.mp3. Digital audiobook in aax.
    • Shop: Audible
    • Price: 9.95 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Die Groot Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek: ab 4.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 4.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke: ab 5.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 5.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke: ab 5.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 5.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde: ab 3.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 3.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Lekker slaap wolfie - Robala ha monate phirinyane (Afrikaans - Suid-Sotho) - Tweetalige kinderboek: ab 3.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 3.99 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories: ab 7.49 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 7.49 EUR excl. shipping
  • Thumbnail
    Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm: ab 15.99 €
    • Shop: ebook.de
    • Price: 15.99 EUR excl. shipping


Similar searches: