36 Results for : deur
-
Pavkovi :Modeling and Control of Electr
Erscheinungsdatum: 06.04.2011, Medium: Taschenbuch, Einband: Kartoniert / Broschiert, Titel: Modeling and Control of Electronic Throttle Drive, Titelzusatz: A practical approach - from experimental characterization to adaptive control and application, Autor: Pavkovic, Danijel // Deur, JoSko, Verlag: LAP Lambert Academic Publishing, Sprache: Englisch, Rubrik: Fahrzeuge // Flugzeuge, Schiffe, Allgemeines, Seiten: 188, Informationen: Paperback, Gewicht: 298 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 58.39 EUR excl. shipping
-
14 Sinterklaas en Kerstliederen om mee te spelen zingen
Zie ginds komt de stoomboot|HOP HOP HOP PAARDJE IN GALOP|OH KOM ER EENS KIJKEN|ZIE DE MAAN SCHIJNT DOOR DE BOMEN|DAAR WORDT AAN DE DEUR GEKLOPT|SINTERKLAASJE KOM MAAR BINNEN|DE ZAK VAN SINTERKLAAS|Er is een Kindeke geboren op aard|Hoe leit dit Kindeke|HERDERS HIJ IS GEBOREN|Nu zijt wellekome|Er is een Roos ontsprongen|Stille Nacht|DE HERDERTJES LAGEN BIJ NACHTE- Shop: Notenbuch
- Price: 26.50 EUR excl. shipping
-
Bestelwagen slot 5018
Met dit stevige bestelwagen slot voorkom je dat je gereedschap of goederen uit je bestelwagen worden gestolen. Werking bestelwagen slot 5018 Je zet de twee deuren van buitenaf met een extra slot aan elkaar vast. Het slot is zowel te gebruiken voor de achterdeuren als voor de zijdeuren. Openen en sluiten van het slot is heel eenvoudig met de 2 bijgeleverde sleutels. Druk de cilinder in en het slot klikt vast. Het is hierbij niet nodig om de sleutel te gebruiken. Om het slot los te maken draai je de sleutel een kwartslag, de cilinder komt dan naar buiten, daarna kun je het slot van de deur pakken. Montage bestelwagen beveiliging 5018 1. Zoek een geschikt vlak oppervlak om het slot op te monteren. Zorg dat er voldoende ruimte is om te boren en dat er geen kabels e.d. in de weg zitten. 2. Positioneer het slot op de gewenste plek en markeer de plek van de boorgaten met behulp van een centerpons. 3. Boor 6 gaten van 10 mm om de schroeven in te bevestigen. 4. Behandel de geboorde gaten- Shop: ManoMano
- Price: 57.95 EUR excl. shipping
-
Dragt,T.:Meere von Zeit
Erscheinungsdatum: 31.12.1999, Einband: Gebunden, Titelzusatz: Auf der anderen Seite der Tür - Erstes Buch, Originaltitel: Zeeen van tijd. Eerste boek: Aan de andere kant van de deur, Autor: Dragt, Tonke, Übersetzer: Marianne Holberg, Verlag: Verlag Freies Geistesleben GmbH, Sprache: Deutsch, Schlagworte: Geheimniss // Januarische Ambassade // Magie // Rätsel // Raum // Zeit, Altersangabe: Lesealter: 11-99 J., Produktform: Gebunden/Hardback, Umfang: 473 S., Seiten: 473, Format: 4.2 x 22 x 14.5 cm, Gewicht: 723 gr, Verkäufer: averdo- Shop: averdo
- Price: 19.90 EUR excl. shipping
-
Ivol - Bestelwagen slot 5018
Met dit stevige bestelwagen slot voorkom je dat je gereedschap of goederen uit je bestelwagen worden gestolen. Werking bestelwagen slot 5018 Je zet de twee deuren van buitenaf met een extra slot aan elkaar vast. Het slot is zowel te gebruiken voor de achterdeuren als voor de zijdeuren. Openen en sluiten van het slot is heel eenvoudig met de 2 bijgeleverde sleutels. Druk de cilinder in en het slot klikt vast. Het is hierbij niet nodig om de sleutel te gebruiken. Om het slot los te maken draai je de sleutel een kwartslag, de cilinder komt dan naar buiten, daarna kun je het slot van de deur pakken. Montage bestelwagen beveiliging 5018 1. Zoek een geschikt vlak oppervlak om het slot op te monteren. Zorg dat er voldoende ruimte is om te boren en dat er geen kabels e.d. in de weg zitten. 2. Positioneer het slot op de gewenste plek en markeer de plek van de boorgaten met behulp van een centerpons. 3. Boor 6 gaten van 10 mm om de schroeven in te bevestigen. 4. Behandel de geboorde gaten- Shop: ManoMano
- Price: 45.95 EUR excl. shipping
-
Die blou van onthou [The Blue Remembered] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 760min
Hierdie publikasie van Marita van der Vyver is ʼn wydstromende rivier van ʼn roman, ʼn boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings. Die verhaal word vertel vanuit die perspektief van drie opeenvolgende generasies – drie vroue wat reageer op mekaar en hul tyd. Hulle lewe in spanning, tussen weggaan en moet bly, en tussen vergeet en móét onthou, omdat onthou die enigste skakel is wat hulle nog met die oerbron van hul bestaan verbind. Dié skakel in die verhaal word verskaf deur Colette Cronjé, die oudste van die vroue wat as t' ware na die oorsprong teruggedwing word wanneer sy ʼn brief ontvang van haar lank verlore kleindogter, Tina. Deur dié onverwagse kontak begin Colette onthou, en sy begin vertel, want Tina is op die spoor van die familiegeskiedenis – en onderweg na Portugal, waar alles begin het. ʼn Leeftyd lank het Colette dit reggekry om daardie vroeë episode te verdring. Nou word sy gedwing om dit wat sy destyds so jubelend in haar joernaal beskryf het, opnuut in herinnering te roep. Sy word weer gekonfronteer deur Tina se biologiese ma, háár dogter, se desperate verset teen haar herkoms, haar kultuur, die land se politieke bestel. En dit ruk haar terug na die omstandighede wat haar jare gelede alle kontak met haar kleinkind ontneem het. Wanneer haar ouers kort ná mekaar sterf, spoor Tina haar bejaarde ouma op en laat haar vertel: Van Portugal. Van haar dogter, Nandi, wie se verset so ver gestrek het dat sy haar kind laat aanneem het en alleen oorsee is om te sterf. En die verhaal wat sy hoor, laat Tina besluit om terug te loop op die spore… in die hoop om haar herkoms op sy felste te belig. Die blou van onthou is deels ʼn Afrikanergeskiedenis, deels die geskiedenis van ʼn bepaalde familie. Marita van der Vyver laat jou vir hierdie familie soveel omgee dat hulle geskiedenis ten slotte voel soos jou eie – deur nuwe oë gesien. Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Anna-Mart van der Merwe. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000025/bk_nbps_000025_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Rympies vir Pikkies en Peuters [Afrikaans Edition] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 156min
ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Vir opvoeders en versorgers in speelskole is hierdie bundel ʼn onmisbare bron en hulpmiddel, maar dit sal net so tuis wees by die huis as in die klaskamer. Die meer as 600 rympies deur 166 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld - in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Met sy pragtige volkleur-illustrasies is Rympies vir Pikkies en Peuters ʼn kosbare skat vir elke kleinding se boekrak! Please note: This audiobook is in Afrikaans. ungekürzt. Language: English. Narrator: Joanie Combrink, Susanne Beyers. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000032/bk_nbps_000032_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Die swerfjare van Poppie Nongena [The Long Journey of Poppie Nongena] , Hörbuch, Digital, ungekürzt, 812min
Die swerfjare van Poppie Nongena het by verskyning in November 1978 die gemoed van die hele land beroer. Binne vier maande is dit drie keer herdruk. Dit is in 1979 met die Luyt-, die CNA- en die W.A. Hofmeyr-prys bekroon. In 1981 is dit deur die Royal Society of Literature in Londen aangewys as die beste streekroman wat in Engels verskyn het; Elsa Joubert word ook ‘n Fellow van die Society. Sedertdien is die roman vertaal in Frans, Spaans, Duits, Nederlands en Italiaans. In 1985 het ‘n Amerikaanse uitgawe verskyn. Hoë lof is van kritici ontvang. Audrey Blignault het die betekenis van die roman só saamgevat: "n Aangrypende, onvergeetlike boek wat die sluier tussen die witmens en die swartmens in Suid-Afrika afruk." André P. Brink het dit in Rapport as die boek van die jaar in die Afrikaanse prosa uitgesonder: "'n Visioen van menslike gevangeneskap... Ontstemmend en indrukwekkend... Verpligte literatuur vir elke mens wat oor hierdie land wil saampraat. "Oorsee het die gesaghebbende Sunday Times Literary Supplement ‘n entoesiastiese bespreking van die roman geplaas. En The Times se resensent skryf: "(The novel) unfolds with the inexorable force of a Greek tragedy." As voorhoogstuk was Poppie eweneens suksesvol. Dit is in sowel Afrikaans as Engels landwyd opgevoer. In New York is dit eers in ‘n eksperimentele teater aangebied; daarna het dit as Off Broadway-opvoering die Obi-toekenning verwerf vir die beste dramateks. Dit is gekies vir die Edinburgh-toneelfees, en later ook in Londen opgevoer, waar Thuli Dumakude as Poppie die gesogte Olivier-prys verower het. Vervolgens is dit opgevoer in Australië, Kanada en Chicago. Die skryfster self sê oor dié suksesverhaal: "Die lewe van die werklike Poppie het my diep geraak, en my beklem. Hier was ‘n vrou, magteloos vasgevang in ‘n onmenslike sisteem, wat veg vir die bestaan van haar gesin. Deur die boek wou ek aan haar ‘n stem gee." Please note: This audiobook ungekürzt. Language: English. Narrator: Theresa Sedras. Audio sample: https://samples.audible.de/bk/nbps/000023/bk_nbps_000023_sample.mp3. Digital audiobook in aax.- Shop: Audible
- Price: 9.95 EUR excl. shipping
-
Natuurlike Gesonde Troeteldiere - 'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte (eBook, ePUB)
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is 'n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor 'n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van 'n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur 'n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat 'n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek 'n goeie verwysing.- Shop: buecher
- Price: 2.99 EUR excl. shipping
-
Stella se dogters (eBook, ePUB)
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters - en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie. Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, 'n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, 'n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer. Al drie Stella se dogters ly tot 'n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê. Maar die lewe het 'n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.- Shop: buecher
- Price: 9.95 EUR excl. shipping